Self vertroue of God vertroue-Wanneer vrees jou oorval

REEKS: Self-vertroue of God-vertroue

TEMA: Wanneer vrees jou oorval

 ALGEMENE VRESE WAARMEE ONS TE DOEN KRY

  1. Om iets wat kosbaar is te verloor.
  2. Die vrees vir mislukking.
  3. Die vrees vir verwerping.
  4. Vrees vir die onbekende.

 

“Want God het ons nie ‘n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing.” – 2 Timoteus 1:7 (AOV)

“Do not give in to fear, each time you do, your world will get smaller.” – Henry Cloud

HOE OORKOM EK VREES?

  1. Plaas jou vertroue in God.

“Wees my genadig, o God, want mense vertrap my; hy wat my beveg, verdruk my die hele dag. My vyande vertrap my die hele dag, want baie veg teen my in hoogmoed. Die dag as ek vrees, sal ék op U vertrou.” – Psalm 56:2-4 (AOV)

“In God, wie se woord ek prys, in God is my vertroue; ek sal nie vrees nie. Wat kan mense aan my doen?” – Psalm 56:5 (NLV) 

  1. Soek God tot Hy jou vrees wegneem.

“Maak die Here saam met my groot, en laat ons saam sy Naam verhef! Ek het die Here gesoek, en Hy het my geantwoord en my uit al my vrees gered.” – Psalm 34:4-5 (AOV)

“I have never known more than fifteen minutes of anxiety or fear. Whenever I feel fearful emotions overtaking me, I just close my eyes and thank God that he is still on the throne reigning over everything and I take comfort in His control over all the affairs of my life.” – John Wesley

“Die Here is my lig en my redding. Vir wie moet ek dan vrees? Die Here is my lewenstoevlug. Vir wie sal ek dan bang wees?” – Psalm 27:1 (NLV)

“Light, space, zest – that’s God! So, with him on my side I’m fearless, afraid of no one and nothing.” – Psalm 27:1 (MSG) 

“Hy sal jou dek met sy vlerke, en onder sy vleuels sal jy skuil; sy trou is ‘n skild en pantser.” – Psalm 91:4 (AOV)

 His huge outstretched arms protect you – under them, you’re perfectly safe; his arms fend off all harm.” Psalm 91:4 (MSG)

IN WATTER AREAS VAN JOU LEWE VERTROU JY DIE HERE NOG NIE TEN VOLLE NIE?

Leave a Reply