Immanuel is ‘n bediening spesifiek gerig tot die behoeftes van ons seniors in die gemeente.
Sosiale aksies, uitstappies ens. word gereeld aangebied.

Stuur vir Jackie ’n E-pos