Tydens ons oggenddienste is daar ’n aparte diens vir ons kinders van 3 jaar tot graad 6. Daar word ‘n volledige diens saamgestel met aanbidding, lesse en speel om ons kinders op ‘n kreatiewe manier nader aan God te laat groei. KruisKIDZ sluit tydens die skoolvakansies.

Stuur vir Tiffany ’n E-pos