WegBreek is KruisWeg se tienerbediening vir Hoërskool leerlinge.
WegBreek is elke Sondag tydens die 08:00 en 10:00 dienste vir Gr. 7-12 leerlinge en Vrydae 18:00 – 21:00 vir Gr. 8-12 leerlinge.

Stuur vir KruisWeg ’n e-pos