Goeie Vrydag - Wanneer jy oorgelewer word

“Toe het hy Hom dan aan hulle oorgegee om gekruisig te word. En hulle het Jesus geneem en Hom weggelei.” – Johannes 19:16 (AOV)

JY GAAN OOK OORGELEWER WORD

 “Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin.” – Johannes 16:33 (NAV)

Twee gevare wanneer ons oorgelewer word:

  1. Moenie probeer om God en die lewe te verklaar nie

“Ek het tot die slotsom gekom dat God die mens maar ‘n eenvoudige wese gemaak het, maar dat hy altyd moeilike vrae vra.” – Prediker 7:29 (Boodskap)

  1. Jy kan nooit die lewe (omstandighede) gebruik om God se afstand van jou af te meet nie

 “Maar my voet het byna gestruikel. Ek het my vastrapplek byna verloor. Want ek het die verwaandes beny, die goddeloses se voorspoed het ek gesien. Hulle het geen lyding nie, en is vet en gesond. Hulle het nie sorge soos sterflinge, of teëspoed soos ander mense nie.” – Psalm 73:2-5 (NLV)

“Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.” – Hebreërs 13:5b (NAV)

 “Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of teenwoordige of toekomende dinge of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here, is nie.” – Romeine 8:38-39 (AOV)

 “And we know [with great confidence] that God [who is deeply concerned about us] causes all things to work together [as a plan] for good for those who love God, to those who are called according to His plan and purpose.”- Romans 8:28 (AMP)

 ONTHOU, OP DIE DERDE DAG IS DAAR ‘N OPSTANDING