Waaghalsige Geloof - Waag om te Commit

“Habits eat will power for breakfast.” – John Ortberg

“If you fail to plan, you plan to fail.” – John Maxwell

HOE LYK JOU SISTEEM?

HET JY ‘N STRATEGIE?

“COMMIT” TOT GOEIE GEWOONTES

1. Stiltetyd

“Toe Daniël hoor dat die dekreet uitgevaardig is, het hy na sy huis toe gegaan. Sy dakkamer se venster het na Jerusalem se kant toe gekyk en soos sy gewoonte altyd was, het Daniël voortgegaan om drie maal per dag voor sy God te kniel en Hom te prys, te aanbid en te dank.” – Daniël 6:11 (AFR83)

“Jesus het die stad verlaat en volgens gewoonte Olyfberg toe gegaan, en sy dissipels het Hom gevolg.” – Lukas 22:39 (AFR83)

“Die môre vroeg, toe dit nog nag was, het Hy opgestaan en buitentoe gegaan na ‘n eensame plek en daar gebid.” – Markus 1:35 (AFR83)

2. Eenvoud

“Al die gelowiges was eensgesind en het alles met mekaar gedeel. Hulle het almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskap en in alle eenvoud geëet…” – Handelinge 2:44 en 46 (AFR83)

GEWOONTES VORM JOU LEWE