“Toe sê die engel vir hulle: “Moenie bang wees nie, want kyk, ek bring vir julle ‘n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk bestem is. Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore, Christus die Here!” Lukas 2:10-11 (AFR83)
“Kurios” – “supreme in authority, controller, master of your whole life”
1. HULLE WAT HULLE LEWE HALFHARTIG OORGEE AAN JESUS
“Watter sin het dit dat julle My aanspreek met ‘Here, Here!’ en nie doen wat Ek sê nie?” – Lukas 6:46 (NAV)
“Why are you so polite with me, always saying ‘Yes, sir,’ and ‘That’s right, sir, ’but never doing a thing I tell you?” – Luke 6:46 (MSG)
2. HULLE WAT HULLE LEWE TEN VOLLE OORGEE AAN JESUS
“Niemand van ons leef tog vir homself nie, en niemand sterf vir homself nie. As ons lewe leef ons tot eer van die Here en as ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here. Of ons dan lewe en of ons sterwe, ons behoort aan die Here.” – Romeine 14:7-8 (AFR83)
“…na die werking van die krag van sy sterkte wat Hy gewerk het in Christus toe Hy Hom uit die dode opgewek het en Hom laat sit het aan sy regterhand in die hemele, bo alle owerheid en mag en krag en heerskappy en elke naam wat genoem word, nie alleen in hierdie wêreld nie, maar ook in die toekomstige. Hy het alle dinge onder sy voete onderwerp en Hom as Hoof bo alle dinge aan die gemeente gegee…” – Efesiërs 1:19b-22 (AFR53)
Naam duiwels uitgedryf en in u Naam baie wonders verrig!’ Dan sal Ek hulle antwoord: ‘Julle was nog nooit werklik mý mense nie. Gaan weg van My af! Julle het nie gedoen wat voor God reg is nie.’” Matteus 7:21-23 (NLV)
IN WATTER AREA VAN JOU LEWE HET JY NOG NIE TEN VOLLE OORGEGEE AAN DIE HERE NIE?