OPGEE IS NIE ’N OPSIE NIE
“Moenie ’n fout maak nie. God laat nie met Hom spot nie: Wat mense saai, sal hulle ook maai! Hulle wat op die land van hulle sondige geaardheid saai, sal op grond daarvan die dood oes, terwyl hulle wat op die land van die Gees saai, op grond daarvan die ewige lewe sal oes. Moet dus nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie tou opgooi nie, sal ons op die regte tyd oes. Terwyl ons die kans het, moet ons dus goeddoen aan alle mense, maar veral aan medegelowiges.” – Galasiërs 6:7-10 NLV
- Dit gaan alles oor die WIE?
“Work is where humanity learns to breathe out what God has breathed into us” – Allan Scott
“o God, hoor my smeking, luister na my gebed!
Van die einde van die aarde af roep ek U aan as my hart beswyk; lei my op ‘n rots wat vir my te hoog is. Want U het ‘n toevlug vir my geword, ‘n sterk toring teen die vyand.” – Psalms 61:2-3 (AOV)
“…lei my op ‘n rots wat vir my te hoog is.” – Psalms 61:3b (AOV)
“Want U het ‘n toevlug vir my geword, ‘n sterk toring teen die vyand.” – Psalms 61:4 (AOV)
JESUS IS IN STAAT
“Soos ‘n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor dié wat Hom dien. Hy weet waarvan ons gemaak is, Hy hou dit in gedagte dat ons stof is.” – Psalm 103:13-14 (NAV)
“Ons wat hierdie skat in ons het, is maar kleipotte wat maklik breek; die krag wat alles oortref, kom dus van God, nie van ons nie. In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ons is oor raad verleë, maar nie radeloos nie; ons word vervolg, maar nie deur God verlaat nie, op die grond neergegooi, maar nie vernietig nie. Die sterwe van Jesus dra ons altyd saam in ons liggaam, sodat ook die lewe van Jesus sigbaar kan word in ons liggaam.” – 2 Korintiërs 4:7-10 (NAV)