WAT IS JOU KOSBAARSTE BESITTING?
“Want wat baat dit ‘n mens as hy die hele wêreld win, maar aan sy siel skade ly? Of wat sal ‘n mens gee as losprys vir sy siel?”- Matteus 16:26 (AFR53)
“For what will it profit a man if he gains the whole world [wealth, fame, success], but forfeits his soul? Or what will a man give in exchange for his soul?” – Matthew 16:26 (AMP)
ONS IS ‘N SIEL MET ‘N LIGGAAM, NIE ‘N LIGGAAM MET ‘N SIEL NIE
“En die Here God het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het dan die mens ‘n lewende siel geword.” – Genesis 2:7 (AFR53)
“Daarom sal jy vervloek wees, vêr van die grond wat sy mond oopgemaak het om die bloed van jou broer uit jou hand te ontvang. As jy die grond bewerk, sal dit sy vermoë aan jou nie meer gee nie; ‘n swerwer en vlugteling sal jy wees op die aarde.” – Genesis 4:11-12 (AFR53)
“You will be a restless wanderer on the earth.” – Genesis 4:12 (NIV)
“Wat het die mens nou eintlik aan alles waarmee hy hom met soveel sorg en ywer in hierdie wêreld besig hou? Elke dag bring vir hom pyn en elke onderneming ergernis; selfs snags kom hy nie tot rus nie. Ook dit kom tot niks.” Spreuke 2:22-23 (AFR83)
MY SIEL VIND RUS IN GOD ALLEEN
“Net by God vind ek rus, van Hom kom my redding.” – Psalm 62:2 (AFR83)
“You have made us for yourself, O Lord, and our soul is restless until it finds rest in You.” Augustine “Are you weary, carrying a heavy burden? Then come to me. I will refresh your life, for I am your oasis. Simply join your life with mine. Learn my ways and you’ll discover that I’m gentle, humble, easy to please. You will find refreshment and rest in me.” – Matthew 11:28-29 (TPT)
HOE KAN ONS RUS VIR ONS SIEL VIND?
1. Wees stil.
“Wees stil en weet Ek is God! Ek sal vereer word deur die nasies, verhewe wees oor die hele aarde.” – Psalm 46:11 (NLV)
“Waarlik, ek het my siel tot bedaring gebring en stilgemaak; soos ‘n gespeende kind by sy moeder, soos ‘n gespeende kind is my siel in my.” – Psalm 131:2 (AFR53)
“Wat buig jy jou neer, o my siel, en is onrustig in my? Hoop op God; want ek sal Hom nog loof – die verlossing van sy aangesig!” – Psalm 42:6 (AFR53)
2. Wag vir die Here.
“Wees stil in die Here, en wag geduldig op Hom.” – Psalm 37:7a (NLV)
3. Dink aan Sy goedheid.
“My siel, keer terug tot jou rus; want die Here het goed aan jou gedoen. Want U het my siel gered van die dood, my oog van trane, my voet van struikeling.” – Psalm 116:7-8 (AFR53)
HOE GAAN DIT MET JOU SIEL?
“I have been waiting. I can only whisper, never shout. You may never even notice me. But I am here, waiting. I do not lie on the surface. If you look and listen, patiently, you will know. I speak through your confusion, through your wanting, through your hurt. When you watch a sunset or hear a child laugh, or listen to a piece of music it is I that causes your eye to fill. When you are addicted, it is I that is chained. When the sun burns up and the universe melts away, I will be there.”
John Ortberg – Soul Keeping