Maak klaar met Oordeel

REEKS: Maak klaar met …

TEMA: Oordeel

 OORDEEL = “Opinion” / “Condemn”

“Don’t condemn people with your opinion.”

 DIESELFDE “MAATBAND” WAT JY GEBRUIK SAL VIR JOU GELD

“Moenie oordeel nie, sodat julle nie geoordeel word nie. Want met die oordeel waarmee julle oordeel, sal julle geoordeel word; en met die maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word.” Matteus 7:1-2 (AOV)

  “Do not judge and criticize and condemn [others unfairly with an attitude of self-righteous superiority as though assuming the office of a judge] …” Matthew 7:1a (AMP)

HOEKOM PLA DIE SPLINTER IN ‘N ANDER SE OOG JOU SO VEEL?

“En waarom sien jy die splinter in die oog van jou broeder, maar die balk in jou eie oog merk jy nie op nie? Of hoe sal jy vir jou broeder sê: Laat my toe om die splinter uit jou oog uit te haal, en kyk, in jou eie oog is die balk!”  Matteus 7:3-4 (AOV)

DIE SPLINTER IN ‘N ANDER SE OOG IS DALK ‘N REFLEKSIE VAN JOU EIE TEKORTKOMINGE

KYK IN DIE SPIEËL. DIT IS JOU EERSTE VERANTWOORDELIKHEID

“Geveinsde, haal eers die balk uit jou oog uit, en dan sal jy goed sien om die splinter uit die oog van jou broeder uit te haal.” Matteus 7:5 (AOV)

WAARHEID IN DIENS VAN LIEFDE

“Dan sal ons nie meer kinders wees nie; ons sal nie meer soos golwe op en af en heen en weer geslinger word deur elke wind van dwaalleer as vals leraars ons met hulle slinksheid en listigheid op dwaalweë wil wegvoer nie. Nee, ons sal in liefde by die waarheid bly en so in alle opsigte groei na Christus toe.  Hy is immers die hoof …”  Efesiërs 4:14-15a (NAV)

VEROORDELING VERANDER NIE LEWENS NIE

“Judging others makes us blind, whereas love is illuminating. By judging others we blind ourselves to our own evil and to the grace which others are just as entitled to as we are.” Dietrich Bonhoeffer

 “If you judge people, you have no time to love them.” Mother Teresa