REEKS: Maak klaar met …

TEMA: Afleidings

“Toe Jesus en sy dissipels hulle reis na Jerusalem voortsit, het hulle in ’n dorpie gekom waar ’n vrou, Marta, hulle in haar huis verwelkom het. Haar suster, Maria, het aan die Here se voete gesit en luister na wat Hy hulle leer. Maar Marta was bekommerd oor die groot ete wat sy besig was om voor te berei. Sy kom toe na Jesus en sê: “Here, lyk dit darem nie vir U onregverdig dat my suster net hier sit terwyl ek al die werk doen nie? Sê sy moet my kom help.” Maar die Here het geantwoord: “Marta, Marta, jy kwel jou tog oor so baie dinge! Daar is regtig net een ding wat nodig is om oor besorg te wees. Maria het dit ontdek en Ek gaan dit nie van haar af wegneem nie.”” Lukas 10:38-42 (NLV)

 

“… Martha, Martha, you are worried and bothered and anxious about so many things; but only one thing is necessary, for Mary has chosen the good part [that which is to her advantage], which will not be taken away from her.” Luke 10:41b-42 (AMP)

 

  1. Raak onstlae van onnodige onderbrekings

“Ek sê hierdie dinge in julle belang, nie om allerlei beperkings op julle te lê nie. Ek wil hê julle moet, sonder dat iets julle aandag aftrek, fatsoenlik en toegewyd vir die Here lewe.” 1 Korintiërs 7:35 (NLV)

 

“All I want is for you to be able to develop a way of life in which you can spend plenty of time together with the Master without a lot of distractions.” 1 Corinthians 7:35 (MSG)

 

  1. Fokus op dit wat werklik belangrik is

Kyk reguit vorentoe; bly gefokus op wat voor jou is. Merk jou pad vir jou duidelik af, dan sal jy seker wees waarheen jy gaan. Moenie links of regs van jou koers afwyk nie. Bly weg van wat verkeerd is.” Spreuke 4:25-27 (NLV)

 

Keep your eyes straight ahead; ignore all sideshow distractions. Watch your step, and the road will stretch out smooth before you. Look neither right nor left; leave evil in the dust.” Proverbs 4:25-27 (MSG)

 

  1. Luister na die stem van die Here

“… en jou ore sal ‘n woord agter jou hoor wat sê: Dit is die weg, wandel daarop! wanneer julle regs of wanneer julle links wil gaan.”

Jesaja 30:21 (AOV)

 

WATTER ONNODIGE ONDERBREKINGS IS DAAR WAARVAN JY MOET ONTSLAE RAAK?