‘N WROK IS ‘N SWAAR DING OM TE DRA

“Dan het die ander vrou haar baie gespot en verneder omdat die Here haar kinderloos laat bly het. So het dit jaar vir jaar gegaan: elke keer as Hanna in die huis van die Here gaan offer het, het Peninna haar gespot, sodat sy gehuil het en nie wou eet nie.” 1 Samuel 1:6-7 (AFR83)

“Hanna, waarom huil jy? Waarom eet jy nie en waarom is jy hartseer? Is ek nie vir jou meer werd as tien seuns nie?” 1 Samuel 1:8b (AFR83)

“Op ‘n keer ná die offermaaltyd in Silo het Hanna opgestaan terwyl die priester Eli op sy stoel langs die deurkosyn van die tempel van die Here gesit het. Sy was bitter hartseer en terwyl sy tot die Here gebid het, het sy onbedaarlik gehuil.” 1 Samuel 1:9-10 (AFR83)

DIE HERE KAN JOU SEER HANTEER

“Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.” 1 Petrus 5:7 (AFR53)

HANNA HOU AAN OM DIE REGTE DINGE TE DOEN

“Die volgende môre het Elkana-hulle vroeg opgestaan, die Here aanbid en teruggegaan huis toe…” 1 Samuel 1:19a (AFR83)

“…Nadat hulle tuis gekom het in Rama, het Elkana gemeenskap gehad met sy vrou Hanna, en die Here het aan haar gedink.” 1 Samuel 1:19b (AFR83)

“…God began making the necessary arrangements in response to what she had asked.” 1 Samuel 1:19b (MSG)

“By die wisseling van die jaar was Hanna swanger. Sy het ‘n seun in die wêreld gebring en uitgeroep: “Sy naam is Samuel: van die Here het ek hom afgesmeek!” 1 Samuel 1:20 (AFR83)

 

My father’s way may twist and turn

My heart may heart may throb and ache,

But in my soul I’m glad to know,

He makes no mistake

My cherished plans may go astray

My hopes may fade away

But still I’ll trust my Lord to lead

For He does know the way

Though night be dark and it may seem

That day will never break

I’ll pin my faith, my all, in Him

He makes no mistake

There’s so much now I cannot see

My eyesight’s far too dim

But come what may

I’ll simply trust and leave it all to Him

For by and by the mist will lift

And plain it all He’ll make

Through all the way, though dark to me

He made not one mistake

A.M. Overton – He makes no mistake