God se plan met die gesin - Gesinsverhoudings

“Deur wysheid word ‘n huis gebou, en deur verstand word dit bevestig; en deur kennis word die kamers gevul met allerhande kosbare en lieflike goed.” – Spreuke 24:3-4 (AFR53)

“Through [skilful and godly] wisdom a house [a life, a home, a family] is built …” Proverbs 24:3a (AMP)

1. ‘N PLEK VAN AANBIDDING

“Skerp hierdie woorde by jou kinders in en praat met hulle daaroor by die huis en wanneer jy op pad is, wanneer jy gaan lê en wanneer jy opstaan. Bind dit aan jou hande vas as ’n herinnering en dra dit op jou voorkop.” – Deuteronomium 6:7-8 (NLV)

Die ark van die Here het drie maande in die huis van Obed-Edom gebly. Die Here het hom en sy hele huis geseën. Dis aan koning Dawid meegedeel: “Die Here het die huis van Obed-Edom en alles wat hy besit, geseën as gevolg van die ark van God.” Dawid het toe daarheen gegaan en die ark met groot feestelikheid na die Dawidstad toe geneem.” – 2 Samuel 6:11-12 (NLV)

2. ‘N PLEK VAN KONNEKSIE

3. ‘N PLEK VAN VEILIGHEID

4. ‘N PLEK WAAR RAAD GEGEE WORD

5. ‘N PLEK VAN VIERING

“Hy het ook vir hulle gesê: “Gaan eet ’n lekker maaltyd en drink soet drankies. Deel ook van die kos met mense wat niks voorberei het nie. Hierdie is ’n dag wat aan ons God toegewy is. Moenie terneergedruk wees nie, want die blydskap wat die Here gee, sal julle krag wees!” – Nehemia 8:10 (NLV)