God se plan met die gesin - Eerste dinge eerste

GESINNE IS VANDAG ONDER SOVEEL DRUK

DIE GESIN IS GOD SE ONTWERP

“En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape.En God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip.” – Genesis 1:27-28 (AFR53)

DIT IS NIE ALTYD MAANSKYN EN ROSE NIE

“When a child turns 12, he should be kept in a barrel and fed through a hole, until he reaches 16…at which time you should plug the hole.” – Mark Twain

ELKE GESIN HET SY UITDAGINGS EN ONAANGENAME VERRASSINGS

“There is something quirky about every family”.

DIE VYAND SAL ENIGE IETS DOEN OM GESINNE OP TE BREEK

HOE KAN ONS GOD SE SEËN IN ONS HUIS INBRING?

Leef in afhanklikheid teenoor die Here “Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.” – Matteus 5:3 (AFR83)

“So het Ek julle dan ‘n land gegee waar julle nie aan gearbei en stede wat julle nie gebou het nie, dat julle daarin kan woon; wingerde en olyfbome wat julle nie geplant het nie, daar eet julle van.” –Josua 24:13 (AFR53)

“Vrees dan nou die Here en dien Hom in opregtheid en waarheid, en verwyder die gode wat julle vaders gedien het oorkant die Eufraat en Egipte, en dien die Here.” – Josua 24:14 (AFR53)

“Maar as dit verkeerd is in julle oë om die Here te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: òf die gode wat julle vaders daar oorkant die Eufraat gedien het, òf die gode van die Amoriete in wie se land julle woon; maar ek en my huis, ons sal die Here dien.” – Josua 24:15 (AFR53)

WIL JY HÊ JOU HUIS MOET VERANDER?