57_Die Ewigheid - Wat doen jy met die "mis"?

DAAR IS NIKS BELANGRIKER AS DIE EWIGHEID NIE

GOD HET EWIGHEID IN DIE HART VAN DIE MENS GESIT

GOD HET ONS ‘N VISIE VIR DIE EWIGHEID GEGEE

AAN HIERDIE KANT VAN DIE GRAF HET ONS ‘N BESLUIT OM TE MAAK

Soos elke mens bestem is om net een keer te sterf en daarna kom die oordeel …” Hebreërs 9:27 (NLV) “What you do with Jesus this side of eternity, will determine where you spend eternity.”

DRIE GOED WAT GEBEUR AS JY ‘N EWIGHEIDSPERSPEKTIEF HET

1. JY MAAK LIEFDE ‘N PRIORITEIT

“Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’ Die tweede is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Geen ander gebod is groter as dié twee nie.” – Markus 12:30-31 (AFR83)

“Ek bid dat julle liefde vir mekaar meer en meer sal word…” Filippense 1:9a (AFR53)

“Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling…” Fillipense 1:9 (AFR83)

“Al wat altyd sal bly, is geloof, hoop en liefde – hierdie drie. Maar die grootste hiervan bly steeds die liefde!” – 1 Korintiërs 13:13 (NLV)

2. JY KIES ‘N LEWE VAN VRYGEWIGHEID

“Moenie vir julle skatte op aarde bymekaarmaak waar mot en roes dit verniel en waar diewe inbreek en dit steel nie. Maak vir julle skatte in die hemel bymekaar, waar mot en roes dit nie verniel nie en waar diewe nie inbreek en dit steel nie. Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.” – Matteus 6:19-21 (AFR83)

“MOVE YOUR TREASURE TO HIGHER GROUND”.

3. JY ONTWIKKEL UITHOUVERMOË

“Ons swaarkry in hierdie lewe is maar gering en gaan verby, maar dit loop vir ons uit op ‘n heerlikheid wat alles verreweg oortref en wat ewig bly.” – 2 Korintiërs 4:17 (AFR83)

“Julle weet nie eers wat die lewe môre vir julle inhou nie! Julle is soos die oggendmis – dis vir ’n rukkie sigbaar, en dan is dit weer weg.” – Jakobus 4:14 (NLV)

WAT DOEN JY MET DIE “MIS”?

“What you do with Jesus, depends on where and how you are going to spend eternity.” “What you do with Jesus, depends on where and how you are going to spend eternity.”