Vir alle jong volwassenes tussen die ouderdom van 19-30. Ons kyk na die vrae en kwessies waarmee
jong volwassenes worstel, alles terwyl ons lekker saam kuier, vriende maak en mekaar ondersteun.

Stuur vir KruisWeg ’n e-pos