GOD IS DIE GOD VAN ELKE GENERASIE

GOD SE KARAKTER IS ONVERANDERLIK

“Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid.” Hebreërs 13:8 (AFR83)

“Jesus Christ is [eternally changeless, always] the same yesterday and today and forever.” Hebrews 13:8 (AMP)

“Op die tiende dag van die eerste maand het die volk deur die Jordaan getrek. Hulle het gaan kamp opslaan by Gilgal, oos van Jerigo. Hier by Gilgal het Josua die twaalf klippe wat hulle uit die Jordaan uit saamgebring het, opmekaargestapel. Hy het vir die Israeliete gesê: “Wanneer julle kinders in die toekoms vir hulle pa’s vra: ‘Watse klippe is dit hierdie?’ moet julle hulle vertel: ‘Israel het hier op droë grond deur die Jordaanrivier getrek. Die Here julle God het die water van die Jordaan voor julle laat wegdroog sodat julle daar deur kon gaan, net soos die Here destyds die Rietsee voor ons laat wegdroog het sodat ons daar deur kon trek.’ Hy het dit gedoen sodat al die volke van die aarde kon erken dat die Here groot mag het, en dat julle solank julle lewe die Here julle God moet vereer.” Josua 4:19-24 (NLV)

GOD WEET HOE MAKLIK ONS VERGEET

STORIES VAN GOD SE GETROUHEID HELP ONS DEUR DROEË SEISOENE

“Josua het ook twaalf klippe in die middel van die Jordaan opmekaar laat stapel, daar waar die priesters wat die ark van die verbond gedra het, gestaan het. Daardie klippe is vandag nog daar.” Josua 4:9 (NLV)

HOE DEFINIEER JY SUKSES?

WAT JY MODULEER, GAAN JY DUPLISEER

WAT GAAN JY NALAAT?