“Fear is that little darkroom where negatives are developed.” Michael Pritchard

“Daardie dag sal almal in die land van Juda hierdie lied sing: “Ons stad is nou sterk! Ons is omring deur die mure van God se redding. Maak oop die poorte vir almal wat regverdig is. Laat die getroues binnekom. U bewaar elkeen wat op U vertrou in vrede, die mense wie se gedagtes op U gerig is. Vertrou deurgaans op die Here, want die Here God is vir altyd ’n veilige toevlug.” Jesaja 26:1-4 (NLV)

“In that day, everyone in the land of Judah will sing this song: Our city is strong! We are surrounded by the walls of God’s salvation. Open the gates to all who are righteous; allow the faithful to enter. You will keep in perfect peace all who trust in you, all whose thoughts are fixed on you! Trust in the Lord always, for the Lord God is the eternal Rock.” Isaiah 26:1-4 (NLT)

“Shalom” – “Wholeness, Completeness, Fullness of peace”

VREDE IS NIE DIE AFWESIGHEID VAN PROBLEME NIE, MAAR DIE TEENWOORDIGHEID VAN CHRISTUS

JOU LEWE SAL ALTYD BEWEEG IN DIE RIGTING VAN JOU STERKSTE GEDAGTES

OP WAT IS JOU GEDAGTES GERIG?

“Ten slotte, broers en susters, vul julle gedagtes met alles wat waar, eerbaar, skoon, suiwer, lieflik en lofwaardig is. En leef volgens alles wat julle van my geleer, oorgeneem, gehoor en gesien het. Dan sal die God wat vrede gee, by julle wees.” Filippense 4:8-9 (NLV)

“… if there is anything worthy of praise, think continually on these things [center your mind on them, and implant them in your heart]” Philippians 4:8b (AMP)

“Ek laat vir julle vrede na; my vrede deel Ek met julle. Ek gee nie soos die wêreld gee nie. Julle moet nie ontsteld of beangs word nie.” Johannes 14:27 (NLV)