“Ek verstaan my eie doen en late glad nie. Wat ek graag wil doen, laat ek na, maar wat ek verafsku, juis dit doen ek. Maar nou is dit nie meer ek wat die verkeerde doen nie, maar eerder die sonde wat in my woon.” Romeine 7:15 en 17 (NLV)
1. SIEN EN SÊ
“Ellende wag vir di wat sleg goed noem en goed sleg, wat van duisternis lig maak en van lig duisternis, wat bitter soet noem en soet bitter.” Jesaja 5:20 (AFR83)
“As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie.” 1 Johannes 1:8 (AFR83)
“Deurgrond my, o God, deurgrond my hart, ondersoek my, sien tog my onrus raak. Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nie en lei my op die beproefde pad!” Psalm 139:23-24 (AFR83)
2. GAAN GOD MY VERGEWE?
“Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.” 1 Johannes 1:9 (AFR83)
3. JY MOET BESEF VERGIFNIS IS NIE GOEDKOOP NIE
“Dieloonwatdiesondegee, isdiedood; diegenadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here.” Romeine 6:23 (AFR83)
4. DAAR IS ‘N VOORWAARDE VIR VERGIFNIS