“En nou: geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie…” – 1 Korintiërs 13:13a (AFR83)
“Then a Shoot (the Messiah) will spring from the stock of Jesse [David’s father], And a Branch from his roots will bear fruit.” – Isaiah 11:1 (AMP)
“MAAR daar sal ‘n takkie uitspruit uit die stomp van Ísai, en ‘n loot uit sy wortels sal vrugte dra; en op Hom sal die Gees van die Here rus…” – Jesaja 11:1-2a (AOV)
HOOP WORD OP DIE HARDE MANIER GELEER
“Want ons is gered in hoop; maar die hoop wat gesien word, is geen hoop nie; want wat iemand sien, waarom hoop hy dit nog? Maar as ons hoop wat ons nie sien nie, dan wag ons daarop met volharding.” – Romeine 8:24-25 (AOV)
DIT MOES HARD EN MOEILIK GEWEES HET
DIT GAAN ALTYD OOR GOD SE VERHEERLIKING
“En nou: geloof, HOOP en liefde, bly hierdie drie…” – 1 Korintiërs 13:13a (AFR83)
Leave a Reply