Waaghalsige Geloof - Waag om te gaan

Die boodskap van Jesus kan opgesom word in twee woorde:

• KOM &

• GAAN

“Kom na My toe, julle almal wat moeg is en swaar laste moet dra, en Ek sal julle lewens verkwik. Neem my juk op julle skouers. Kom leer van My, want Ek is sag en nederig van hart, en julle sal rus en nuwe moed vir julle lewe kry. Want my juk sal sag op julle skouers rus en my las is lig om te dra.” – Matteus 11:28-30 (NLV)

“En Jesus sê vir die vrou: “Jou geloof het jou gered; gaan in vrede.” – Lukas 7:50 (NLV)

“Dis duidelik: Om net te sê jy glo, is nie genoeg nie. Geloof wat nie dade word nie, is eintlik glad nie geloof nie – sulke geloof is dood en help niks.” – Jakobus 2:17 (NLV)

God het ons almal na die grootste partytjie uitgenooi

“But Jesus said to him, “A man was giving a big dinner, and he invited many guests; and at the dinner hour he sent his servant to tell those who had been invited, ‘Come, because everything is ready now.’ But they all alike began to make excuses. The first one said to him, ‘I have purchased a piece of land and I have to go out and see it; please consider me excused.’ Another one said, ‘I have purchased five yoke of oxen, and I am going to try them out; please consider me excused.’ And another said, ‘I have [recently] married a wife, and for that reason I am unable to come.’ So the servant came back and reported this to his master. Then [his master,] the head of the household, became angry [at the rejections of his invitation] and said to his servant, ‘Go out quickly into the streets and the lanes of the city and bring in here the poor and the disabled and the blind and the lame.’ And the servant [after returning] said, ‘Sir, what you commanded has been done, and still there is room.’ Then the master told the servant, ‘Go out into the highways and along the hedges, and compel them to come in, so that my house may be filled [with guests]. For I tell you, not one of those who were invited [and declined] will taste my dinner.’ ” – Luke 14:15-24 (AMP)

Bedieninge moet voete kry

Waar is KW se voetspoor?

• Is ek hiermee besig?

• Wat kan ek hieraan doen?

• Hoe kan ek in my werk hiermee betrokke raak / my besigheid hiermee betrokke maak?

• Waar kan ek betrokke raak om dit te WAAG om te GAAN?

“Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.” – Handelinge 1:8 (AFR83)

“Toe sê Jesus vir hom: “Laat die dooies hulle eie dooies begrawe, maar gaan verkondig jy die koninkryk van God.” – Lukas 9:60 (AFR83)