Waaghalsige Geloof - Hy sien jou raak

1. BESEF DAT GOD IN ELKE ASPEK VAN JOU LEWE BELANGSTEL

“Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak.” – Spreuke 3:6 (AFR53)

“In all your ways know and acknowledge an recognize Him …” – Proverbs 3:6 (AMP)

“Jesus se antwoord was: “‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.’” – Matteus 22:37 (NLV)

“En my God sal in elke behoefte van julle ryklik voorsien volgens sy wonderbaarlike rykdom in Christus Jesus.” – Filippense 4:19 (AFR83)

“God is great not because nothing is too big for Him, but because nothing is too small for him.” – Mark Batterson

2. VERLOOR JOUSELF IN DIE WONDER

“Waar kan ons brood gaan koop sodat die mense kan eet?” Dit het Hy net gesê om hom op die proef te stel, want Hy het self goed geweet wat Hy gaan doen.” – Johannes 6:5b-6 (AFR83)

“Filippus antwoord Hom toe: “Twee honderd mense se dagloon is nie eers genoeg om elkeen van hulle ‘n stukkie brood te laat kry nie.” – Johannes 6:7 (AFR83)

“’n Ander dissipel, Andreas, die broer van Simon Petrus, sê toe vir Hom: “Hier is ‘n seuntjie met vyf garsbrode en twee vissies; maar wat is dit vir so baie mense?” – Johannes 6:8-9 (AFR83)

“Focusing on the ‘HOW’ and not on the ‘WOW’” – Andy Stanley

3. GEE DIT WAT JY HET

0 x1 = 0

0 x 1000 = 0

5 brode + 2 visse = 5000 en nog 12 mandjies vol.