Woorde wat jou bevry - Nee

“Eventually our lives are cram-full, they are decent, respectable, exhausting, fatigued, resent filled, godless little lives.” – John Ortberg

“If you, like me, have said too many yeses, and found that all that hopeful, exciting, wide-open intention has actually left you scraped and empty, the word that can change everything is ‘no’. I know. I don’t like it either. ‘Yes’ is fun and sparkly and printed on tote bags. ‘No’? What if you saw someone wearing a sweatshirt that just said ‘no’? I do not want to sit next to that bundle of fun. But ‘no’ became the scalpel I wielded as I remade my life …” – Shauna Niequist

  • Josef
  • Sadrag, Mesag & Abednego
  • Nehemia

“Toe stuur Sanballat en Gesem vir my ’n boodskap met die versoek dat ek hulle in een van die dorpies in die Onolaagte moes ontmoet. Ek het besef dat hulle beplan het om my kwaad aan te doen. Ek het toe vir hulle ’n boodskap teruggestuur: “Ek is met ’n groot taak besig, ek kan nie nou daarmee ophou en julle ontmoet nie.” Hulle het die boodskap vier keer vir my gestuur en elke keer het ek vir hulle dieselfde antwoord teruggestuur.” – Nehemia 6:2-4 (NLV)

JESUS SE PUBLIEKE BEDIENING IS VOORAFGEGAAN MET DRIE GROOT NEE’S

“Jesus het vol van die Heilige Gees die Jordaanrivier verlaat. Hy is deur die Gees na die woestyn toe gelei, waar die duiwel Hom vir 40 dae lank versoek het. Hy het die hele tyd niks geëet nie en aan die einde daarvan was Hy baie honger. Die duiwel het toe vir Hom gesê: “As jy die Seun van God is, verander hierdie klip in ’n brood.” Maar Jesus het vir hom gesê: “Nee! Die Skrif sê: ‘’n Mens het meer as brood nodig om van te lewe.’” – Lukas 4:1-4 (NLV)

Versoeking: Jy is wat jy het / wat jy bymekaar gemaak het.

am an unceasing spiritual being with an eternal destiny in God’s great universe.” – Dallas Willard

“Daarna het die duiwel Hom na ’n hoogte geneem en in ’n oogwink vir Hom al die koninkryke van die wêreld gewys. Die duiwel het vir Hom gesê: “Ek sal vir jou die glorie en die mag oor al hierdie koninkryke gee, want hulle is myne om vir enigeen te gee vir wie ek wil. Ek sal dit vir jou gee as jy neerbuig en my aanbid.” Jesus het geantwoord: “Die Skrif sê: ‘Jy moet die Here jou God aanbid en Hom alleen dien.’”” – Lukas 4:5-8 (NLV)

 Versoeking: Jy is wat jy doen.

 “Toe het die duiwel Hom na Jerusalem geneem, na die hoogste punt van die tempel, en gesê: “As jy die Seun van God is, spring hier af! Want die Skrif sê: ‘God sal aan sy engele opdrag gee om jou te beskerm. “En: ‘hulle sal jou op die hande dra sodat jy nie dalk jou voet teen ’n klip stamp nie.’” Jesus het hom geantwoord: “Die Skrif sê ook: ‘Jy mag die Here jou God nie op die proef stel nie.’” – Lukas 4:9-12 (NLV)

 Versoeking: Jy is wat mense van jou dink.

“As julle my opdragte gehoorsaam, sal julle aan my liefde verbonde bly, net soos Ek ook die opdragte van my Vader gehoorsaam het en aan sy liefde verbonde gebly het.” – Johannes 15:10 (NLV)